NARRESKIP

: Myburg (J.)

R 240.00
Quantity
- +

Send us an email to request this title

106pp., paperback, Pretoria, 2022

 

“Nog selde het ek ʼn versameling gedigte teëgekom wat so volgehoue en voluit op satire ingestel is, in dié mate dat hierdie gedigte gunstig vergelyk met MM Walters se indrukwekkende digterskap. Bykans die totaliteit van menswees en menslike prestasie word in hierdie gedigte voor stok gekry: van die klassieke skrywers en mitologieë, tot die hedendaagse; so ook die visuele kunste en musiek." Louis Esterhuizen, poet

“Hierdie skip is – soos Lucas Malan se Bark vir die ontheemdes (1981) – ’n nuwe versameling gedigte waarin hy à la Slauerhoff ’n onderdak of kajuit kan vind. Dit neem spesifiek die vorm aan van ’n “ship of fools”. Die enigste manier om in Suid-Afrika te oorleef is dus om die geweld, korrupsie en onbevoegdheid van die politieke leiers en staatsamptenare satiries uit te beeld.” Daniel Hugo, poet

Johan Myburg was born in 1957 in Polokwane, Limpopo Province. His poetry collections include Uittogboek (2020 Hertzog Prize for Poetry), Kamermusiek and Kontrafak (1995 Eugène Marais Prize).