VLAKWATER

: Winterbach (I.)

R 310.00
Quantity
- +

318pp., paperback, Cape Town, 2015

 

An Afrikaans novel set in Cape Town and Stellenbosch.

"'Vlakwater' bevat – soos dikwels die geval is in Winterbach se romans – twee verhaallyne wat mekaar afwissel, maar nie kruis nie. Hoewel die hoofkarakters in hierdie verhaallyne in die loop van die roman meermale in dieselfde ruimtes beweeg, ontmoet hulle mekaar nooit. Ten spyte daarvan dat hulle regstreeks en onregstreeks getuie is van dramatiese uiterlike gebeure (moord, verkragting, gerugte van dwelms, satanistiese rituele, motorongelukke, ensovoorts) bly die fokus van die roman gerig op die innerlike belewing van krisis en verlies...'Vlakwater" is die produk van ’n romanskrywer wat volkome in beheer is van haar vak. Die leser word ingetrek en betower deur die fassinerende detail waarmee karakters binne hul kontekste geteken word en die verskillende lae van betekenis opgebou word, in so ’n mate dat dit herinner aan wat die antropoloog Clifford Geertz ’n “thick description” genoem het." Louise Viljoen, Netwerk24

Ingrid Winterbach is also the author of "Karolina Ferreira" (M-Net Prize and Old Mutual Literature Prize), "Buller se Plan" (W.A.Hofmeyr Prize), Niggie (Hertzog Prize), "Die Boek van Toeval en Toeverlaat" (M-Net Prize, W.A.Hofmeyr Prize, University of Johannesburg Prize) and "Die Benederyk" (M-Net Prize). She lives in Stellenbosch and is also a well-known artist.