VELDBOEK, gedigte

: Marais (J.)

R 175.00
Quantity
- +

Send us an email to request this title

103pp., paperback, Pretoria, 2020

 

"Marais verwoord die dinamiese en komplekse wisselwerking tussen fauna en flora op verrassende wyses. Geen boom, plant of dier leef in Marais se veldlandskap in ‘n staat van inperking nie. Dit is ook kenmerkend van die veelvlakkige verhouding tussen mens en natuur, want uit kiaat maak kunstenaars houtvisse en die blomme van die Terblansbossie bied troos aan ‘n hartseer kind ... Veldboek is digterlike botanie in die rykste sin en ‘n voortsetting van Marais se verwondering oor spesies. Die bundel is bevestigend van sy geskakeerde bydrae tot die Afrikaanse spesievers en omgewingspoësie." Neil Cochrane, UNISA

Veldboek is Johann Lodewyk Marais' 12th collection of poetry. He was awarded the Ingrid Jonker Prize for his debut collection of poems, Die somer is ’n dag oud (1983) and a SALA Award for Diorama (2010). He is a research fellow at the University of Pretoria.