“Diereriem is ’n nogmaals verstommende ontplooiing van die ryk skrywersverbeelding wat Etienne van Heerden se oeuvre kenmerk. Steeds nuwe temas, karakters en ruimtes word tot samehang gebring om die probleme van ’n bepaalde tyd en die impak daarvan op die menslike psige te peil. Diereriem beweeg soos ’n koorsige peilstif oor die landskap waarin ons op die oomblik leef om uit te vind waarvandaan ons kom en waarheen ons op pad is. Dit sorg vir ’n leesavontuur van uitnemende gehalte.” Louise Viljoen, LitNet
"Herdie roman tuimel heel nuwe terreine vreesloos binne, in sowel tematiek as in vertelling, en beide op indrukwekkende en vermaaklike wyse." Frederik de Jager
Etienne van Heerden is Professor Emeritus at the University of Cape Town and the founding editor of LitNet. His other novels include Gebeente, Die Biblioteek aan die Einde van die Wêreld (UJ Prize), Toorberg (WA Hofmeyr Award, ATKV Prize, CNA Literary Award, Hertzog Prize), Die Swye van Mario Salviati (M-Net Literary Award), Casspirs en Campari’s (Rapport Prize), In Stede van die Liefde (WA Hofmeyr Prize, ATKV Prize), 30 Nagte in Amsterdam (M-Net Literary Award, WA Hofmeyr Award, UJ Prize, Hertzog Prize) and Die Wêreld van Charlie Oeng (ATKV Prose Prize).