KOLAM

: Botha (F.)

R 250.00
Quantity
- +

75pp., paperback, Protea Boekhuis, Pretoria, 2025 

ISBN: 9781485316046

 

"Kolam" is a Tamil word that means "form" or "beauty" and refers to a traditional art form in which intricate geometric patterns are drawn on the ground using rice flour.

In this collection Fourie Botha weaves together poems on many different, seemingly unrelated themes in an ingenious way.

“Om die dele van die geheel hieruit te isoleer, sal altyd verminderend wees, en daarom ook verkieslik onnodig. Die oomblik dat die aanbod van die bundel uitmekaar gehaal moet word om te verwys na gedigte met beskrywings van en besinnings oor wonings en huise, woonbuurte, reise, diere, ’n ma, ’n pa, ’n spreker, ’n gesel (troeteldier, maar sonder hierdie verminderende woord), ’n geliefde, erotiek; ook verwerping, verval en verlies; antieke beskawings en tekste (gedigte, digters, kunswerke en -objekte) bly dit nog goeie gedigte, maar verloor mens die geheel van die komplekse, interafhanklike, ineengevlegte patroon. Al hierdie genoemde elemente kan wel in die bundel geïdentifiseer word as (aspekte van die) materiaal wat die digter gebruik wanneer hy dit tesame met getemperde, dog intens gefokusde waarnemings en perspektiewe (op werklikhede, gebeure, kuns(tenaars), taal en beskawings) deur sy poëtiese instink én geslypte (geslepe!) versvaardigheid tot teks bewerk en vir die leser aanbied – soos ’n maal, soos ’n kunswerk. Hierdeur, en so, maak hy die kolam.” Karen de Wet, literary critic

Publisher and poet Fourie Botha is the author of the collections Donkerkamer (2011) and Krap uit die see (2017). He lives in the Swartland.