MAN OP 'N FIETS ÊRENS HEEN, 55 stories van mense onderweg

: de Jager (F.)

R 250.00
Quantity
- +

Send us an email to request this title

179pp., paperback, Pretoria, Reprint, (2021) 2022

 

Winner of the 2022 UJ Debut Prize and Eugène Marais Prize.

"Wat you teen die bors tref is hoe meestelik en indiwidueel dié nuwe skryfstem is ... Flitsgewys word aan 'n vol en oorwoë lewe gestalte gegee, als deur die verteller se fyn - nou melancholiese, nou sardoniese - oog betrag. Onvergeetlike prosa ... Oor die taalvernuf en -vindingrykheid beskik hy ruimskoots om dit wat hy sien verrassend, onthutsend, snaaks - dikwels skatersnaaks - onder woorde te bring." Jean Meiring, Rapport   

"Dit is ‘n hibriede teks weifelend tussen dagboekinskrywing, essay, herinneringstuk, nostalgiese teks ... en natuurlik die kortverhaal ... Dit is ‘n meesleurende leeservaring. Elke teks loop in die volgende een oor en dit is geskryf deur ‘n volwasse man wat besig is met ‘n bestekopname, soos uit Griekeland, ander kere is dit van hier ... Die rypheid is opvallend, nes die verskillende toonaarde: melancholies, humoristies, met ‘n skeutjie humor. Hierdie leser het dit met ‘n “shock of recognition” gelees ... Kyk hoe aangrypend vertolk hy kefí en die onsigbare verbintenisse tussen mense ... En die mens onderweg wat in ‘n nuwe omgewing homself moet ontdek, word aangrypend belig." Joan Hambidge, Fine Music Radio

Frederik de Jager has worked as a language teacher, editor and publisher, has written articles and reviews, produced TV programmes and been a selector and judge for various literary awards. He is involved in writing schools, both in South Africa and on the island of Lesbos, where he now lives.