OP PAD, spiritualiteit vir 'n nuwe tyd

: Muller (P.)

R 220.00
Quantity
- +

Send us an email to request this title

165pp., paperback, No Place, 2020

 

"Piet Muller myn die antieke en mistieke wortels van die godsdiens, asook die moderne sielkunde, om 'n aangrypende prent te skets van hoe 'n spiritualiteit vir die 21ste eeu kan lyk. Enigeen wat 'n spiritualiteit met sowel diepte as relevansie nastreef, behoort van hierdie boek kennis te neem." Johannes de Villiers, author of Kalmte in die Malle Gejaag and Blydskap: Mindfulness-wenke vir 'n vreugdevolle lewe

"Dr Piet Muller is soveel meer as net 'n baanbreker van nuwe, ontdekkende en skeppende spirituele denke in Afrikaans. Hy is ook 'n brugbouer en rigtingswyser vir baie as dit kom by die verstaan en ontsluiting van ou wysheidstekste vir nuwe generasies. Hierdie nuwe boek van hom is 'n juweel en 'n onmisbare reisgenoot!" Dr Abel Pienaar, translator into Afrikaans of Tao Te Ching 

Journalist, futurologist and philosopher of religion Dr Piet Muller's books include Die Nuwe Hervorming, Kom Ons Bid and Gedagtes wat Heelmaak.