GROEP SONDER GRENSE, (die rol en status van die gemengde bevolking aan die Kaap, 1652-1795)

: Heese (H.F.)

R 450.00
Quantity
- +

Send us an email to request this title

viii + 90pp., 4to., discolouration on f.f.e.p.,  some notation marking throughout, paperback, edges rubbed, spine faded, fifth impression, Bellville, 1984 

 

Groep sonder Grense handel oor die rol wat die persone van gemengde Europese-, oosterse- en Afrika-herkoms aan die Kaap van Goeie Hoop gespeel het gedurende die tydperk 1652-1795. 

Groep sonder Grense werp ook lig op die verskillende statusgroepe waarin gekleurdes hulle in die 17deen 18de eeue bevind het: slawe, vryswartes, vrygeborenes en burgers. Die proses waardeur sommige nakomelinge van ingevoerde slawe en slavinne in die burgerlike bevolking opgeneem is, word uiteengesist. Uit die boek geneem.