AS DIE CAPE FLATS KON PRAAT, Green Eyes en ander stories

: Fredericks (B.)

R 260.00
Quantity
- +

227pp., paperback, Cape Town, 2020

 

Winner of the 2021 K. Sello Duiker Memorial Award.

 A collection of nine short stories set on the Cape Flats. Written in Kaaps and Sabela, the language of the Numbers gangs.

"Hie issit! Uiteindelik! Die gebruik van Kaaps en Sabela in een sin! Hierdie debut van Fredericks is 'n uitstekende versameling van stories geskryf vir dié wat belangstel in die uitverbeelding van flawed characters wat struggle met die toekoms van mens wees, baie swaarkry, die attraction vannie Nomme, die noodlot vannie gevangenis, broken families, failed dreams, die after-after van geweld, ennie heruitvinding van 'n etiese lewe oppie Cape Flats." Quentin Williams,  Associate Professor of Linguistics, University of the Western Cape

"WIE is Brain Fredericks? Want die vaderinniehemel hoor my, ek will na dié man toe gaan en op my skrywersknie voor hom gaan staan en sê halleluja amen salaam dankie thank you siyabonga ... Want hier het ons 'n verbluffende nuwe literêre stem, ieman wat skryf met 'n skryfstyl wat uitdagend en avontuurlik en roekeloos is, maar terselfdertyd so natuurlik en outentiek dat dit voel soos asemhaal." Riana Scheepers, author of Dulle Griet and Die Avonture van Wilde Willemientjie

"As djy dink dat boeke oorie Kaapse Vlakte gewoonlik net gat maak vannie skiem, dan sal Brian Fredericks vi jou lat wee dink. Die skrywer sugarcoat niks, maa sprinkel net genoeg klappe oo alles ommie hâtsee dinge met ’n bietjie hoep te balance. As die Cape Flats kon praat, wil ek hê Brian moetie mic hou." Bernie Fabing, founder of Vannie Kaap

Brian Fredericks grew up in Elsies River on the Cape Flats.