DIE BIBLIOTEEK AAN DIE EINDE VAN DIE WÊRELD,

: van Heerden (E.)

R 395.00
Quantity
- +

634pp., paperback, Cape Town, 2019. 

 

"Die wêreld van kunsmagtige intelligensie, die afwesigheid van privaatheid en die vermoë om alles en almal dop te hou, is nie meer 'n toekomsskim nie...Data en alles wat met data gedoen kan word die spil en die roman verken die plek wat data het in die samelewing (van kuns as vorm van dtat tot sosiale media), die ontwikkeling van kennis en die invloed van algoritmes...Van Heerden se jongste roman is 'n heerlike dog onthutsende verkenning van lwew in die woke era. Terloops, 'woke' word pikant gedefineer as politiek korrektheid op steroïde." Johan Myburg, author of Kontrafak and Uittogboek

Etienne van Heerden is Professor Emeritus at the University of Cape Town and the founding editor of LitNet. His other novels include Toorberg (WA Hofmeyr Award, ATKV Prize, CNA Literary Award, Hertzog Prize), Die Swye van Mario Salviati (M-Net Literary Award), Casspirs en Campari’s (Rapport Prize), In Stede van die Liefde (WA Hofmeyr Prize, ATKV Prize), 30 Nagte in Amsterdam (M-Net Literary Award, WA Hofmeyr Award, UJ Prize, Hertzog Prize) and Die Wêreld van Charlie Oeng (ATKV Prose Prize.