DROL INNIE DRINKWATER

: Naudé (C.)

R 240.00
Quantity
- +

113pp., paperback, No Place, 2020

"Met sy briljante albums Kroeskop vol geraas en Kroesifaaid het Churchil Naude hom in die voorste linie van Suid-Afrikaanse rap gevestig en nuwe, opwindende dimensies van Afrikaans ontgin. Partykeer is sy woorde soos die kartetse van masjiengewere, ander kere is dit balsem vir die siel teen 'n wereld wat van sy trollie af geraak het. Hy vlek nie net ongeregtighede, blinde vooroordele, maatskaplike probleme en die stommiteite van die mensdom vlymskerp oop nie, maar dring ook deur tot diep in die hart van gewone mense se swaarkry en drome. Die stories wat hy vertel bly by 'n mens spook lank nadat jy dit gelees en gehoor het." Theunis Engelbrecht, author of 'n Gedig is so onskuldig soos 'n eier en Skreeuparadys

South African singer, poet and rap artist Churchil Naudé lives in Mitchells Plain, Cape Town.