eeufees: 1838-1939, die sinnebeeldige gedenktrak van ossewaens op die pad van Suid-Afrika, wat onderneem is deur die Afrikaanse taal en kultuurvereniging (S.A.S. en H.) op 8 Augustus 1938, by die standbeeld van Jan van Riebeeck, aan Tafelbaai, en uiteindelik uitgespan het by die eeufeeslaers, Bloedrivier - Pretoria - Kaapstad 16 Desember 1938
822pp., 4to., illus., embossed illus. cloth boards, Cape Town, 1940