KONFESSIES. KAARTE EN KONTERFEITSELS

: Hambidge (J.)

R 200.00
Quantity
- +

117pp., paperback, Pretoria, 2021

 

Joan Hambidge's twenty-second book of poems.

"Hierdie gedigte verteenwoordig van die beste elegiese verse in Hambidge se oeuvre. Dit beskik oor emotionele diepte sonder om ooit in sentimentaliteit te verval. Verder skroom die spreker nie weg om die soms problematieke en komplekse verhouding met die moederfiguur te belig nie." Neil Cochrane, lecturer in Afrikaans literature at UNISA

"Waarvan die verse wel spreek, is diep menslike deernis en 'n treurende gemoed, verslag gelaat deur die verlies van die moeder in haar lewe en die moeder wat aan enige lewe beslag en vorm gee ... uiteindelijk klink die treursang deur alles heen ..." Jeanette Ferreira, author of Babette

Joan Hambidge has been awarded the Eugène Marais Prize, the Litera Prize and the ATKV Poetry Prize. She is Professor at the School of Literature and Languages, University of Cape Town.