144pp., 4to., colour illus., paperback, Cape Town, 2021
"Marinda herinner my dat 'n gereg, hoe eksoties, hoe moelik, hoe eenvouding, hoe natuurlik, hoe sondig, hoe tradisioneel, hoe duur of hoe nuut ook al, se enigste doel baie verder as blote voeding lé: Kom skep vreugde, herinneringe en samesyn. Welkom in haar kombuis." Nataniël, performance artist and TV personality
"Vir Marinda is ek so lief soos vir my eie ma. Aan haar tafel eet ek kos wat smaak soos my ma s'n. Sy verstaan die waarde van goeie kos onder om te veel te probeer lol met wat werk. As sy nie die naam van 'n resep of bestanddeel kan uitspreek nie, sal jy dit nie in haar kombuis vind nie. Haar kos is eerlik en trots met elke hap, nes 'n ma se kos mos moet!" Herman Lensing, food writer and editor, Sarie magazine
Marinda Engelbrecht presents the cooking programmes 'Maklik met Marinda' and 'Laat die potte prut'